Sasol Voëls vir Beginners

Sasol Voëls vir Beginners

  • 165.7 MB

    فائل سائز

  • Android 2.2+

    Android OS

About Sasol Voëls vir Beginners

Blitsfeite, foto's en video's van 46 algemene Suider-Afrikaanse voëls.

Het jy geweet?

• Witpelikane lewe tot 30 jaar in die natuur.

• Flaminke is grys-wit van kleur by geboorte, en word pienk as gevolg van die hoë persentasie van karotenoïed pigmente in die skaaldiere wat hulle eet.

• Die nonnetjie-uil sluk sy prooi heel in, waarna die hare en bene in 'n klein klont uitgespoeg word!

Leer meer interessante feite oor Suider-Afrika se ryke voëllewe met behulp van die Sasol Algemene Voëls vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die voëlspesies wat jy heel waarskynlik in jou woonbuurt, naby vleilande, riviere en damme, óf in die bos te sien sal kry.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's, voëlroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se algemene voëls (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep

HOOFKENMERKE

• Maklik om te gebruik, navigeer en soek

• Bevat 46 spesies

• Ongeveer 240 foto's

• Video's en roepe, waar beskikbaar

• Die toep is volkome in Afrikaans

مزید دکھائیں

What's new in the latest 1.0

Last updated on 2016-01-20
Optimised for latest versions of Android
New splash screen
Bug fixes
مزید دکھائیں

ویڈیوز اور اسکرین شاٹس

  • Sasol Voëls vir Beginners پوسٹر
  • Sasol Voëls vir Beginners اسکرین شاٹ 1
  • Sasol Voëls vir Beginners اسکرین شاٹ 2
  • Sasol Voëls vir Beginners اسکرین شاٹ 3
  • Sasol Voëls vir Beginners اسکرین شاٹ 4
  • Sasol Voëls vir Beginners اسکرین شاٹ 5
  • Sasol Voëls vir Beginners اسکرین شاٹ 6
  • Sasol Voëls vir Beginners اسکرین شاٹ 7

کے پرانے ورژن Sasol Voëls vir Beginners

APKPure آئیکن

APKPure ایپکےذریعےانتہائی تیزاورمحفوظڈاؤنلوڈنگ

Android پر XAPK/APK فائلیںانسٹالکرنےکےلیےایککلککریں!

ڈاؤن لوڈ کریں APKPure
thank icon
ہم آپ کے صارف کے تجربے کو بہتر بنانے کے لیے اس ویب سائٹ پر کوکیز اور دیگر ٹیکنالوجیز کا استعمال کرتے ہیں۔
اس صفحے پر کسی بھی لنک پر کلک کرکے آپ ہماری رازداری کی پالیسی اور کوکیز پالیسی پر متفق ہو رہے ہیں۔
مزید جانیں